Jou toegang tot
Professionele Persoonbeskermers

Kontak ons

Indien u enige navrae het in verband met Professionele Beveiliging, gebruik asb die onderstaande vorm om met ons in verbinding te tree en ons sal so gou as moontlik met u kommunikeer.

 

Kontak ons gerus indien u meer besonderhede benodig

 




Kontak ons gerus indien u aan diens van die SAP of Weermag lyfwagte was. Ons is gedurig op soek na profesionele lyfwagte met goeie ondervinding.
 

security_sol
 
Ons magdom van besonderse ondervinding in die sekuriteitsindustrie sluit onder andere die volgende in:
 
  • Persoonsbeskermer
  • Wagte
  • Sekuriteitsdrywers
  • Paramedici
  • Lyfwagte
  • Afluister apparaat